Registreer besigheid korrek
Oct 16, 2020
2 minutes
DEIRDRE O’REILLY
Talle boere verkies om hul bedrywighede in ’n formeel geregistreerde onderneming te bedryf. Nie alleen bied dit belastingvoordele nie, maar een van die grootste voordele daarvan om in hierdie formaat handel te dryf (as ’n maatskappy of beslote korporasie), is dat die besigheid as ’n afsonderlike regspersoon of -entiteit beskou word.
Hierdie afsonderlike regspersoonlikheid het tot gevolg dat alle aksies
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days