MEESTERPLAN SE DIVIDENDE STREK WYD
Sep 25, 2020
2 minutes
— CARIEN KRUGER
FOTO: JOHAN NORVAL
DIE groei van 5% in plaaslike braaihoenderproduksie in die eerste agt maande van vanjaar, asook die daling in ingevoerde hoendervleis, is goeie nuus vir die hele graan- en oliesadewaardeketting.
Groter plaaslike produksie en beter invoerbeheer is, saam met die bevordering van uitvoer, van die doelwitte in die pluimveemeesterplan wat die regering, die hoenderbedryf, vakbonde en invoerders in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days