Finweek - Afrikaans

Uraan se voorraadtekort versleg

n 2011 het ’n enorme tsoenamie Japan getref met derduisende mense wat dood is. Dit het verwoesting gesaai in die wêreld se derde grootste ekonomie en was die eerste kernkatastrofe sedertTsjernobil, met sommige veiligheidskenmerke by die Foekoesjima-kernreaktor wat onklaar geraak en straling na ’n nabygeleë dorp gelek het. Nie net was dit ’n omgewingskatastrofe vir Japan nie, maar die verskaffers van uraan het skielikgevind dat die beloofde oplewing in uraan dood was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges