‘Mudge was Namibiër toe baie nog Suidwesters was’
Aug 30, 2020
2 minutes
’n Lewe
deur
Herman
Lategan
Die Namibiese politikus Dirk Mudge, ’n man wat ’n kardinale rol in die onafhanklikwording van Namibië gespeel het, is in die ouderdom van 92 oorlede. Hy het in Windhoek gesterf nadat hy Covid-19 opgedoen het.
Sy seun Henk vertel sy pa het in die politiek beland kort nadat hy begin boer het op ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days