Rapport

Nuwe flieks

Interstellar

As jy nog nooit ’n Christopher Nolan-fliek gesien het nie en jy wil jou regmaak vir , sy nuutste riller, word (2014) nou deur Netflix gestroom. Nie sedert Stanley Kubrick met (1968) het ’n regisseur sy gehore met soveel ontsag ruimte toe geneem nie. Die dikwels klanklose tonele in die onmeetbare donkerte van die uitspansel is weergaloos en intimiderend. Hier moet ruimtevaarders deur ’n wurmgat tuimel om ’n planeet op te spoor wat as alternatiewe heenkome vir mense kan dien. Dit laat die kyker verwonderd en verdwerg jou dikwels met sy manjifieke en asemrowende ruimtetonele.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent