TV Plus Afrikaans

Adam en die drie heksies

Spoorloos: Heksejag Seisoen 2 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

Niemand is onskuldig nie. Dís die tema van Spoorloos: Heksejag. Daar’s ook nie iets soos ’n groot of klein sonde nie – verkeerd is verkeerd en die skuldiges moet daarvoor boet. En die kans is groot dat dié seisoen se hoofkarakter, Adam Prinsloo (Andahr Cotton), wat drie jaar gelede sy geheue verloor het ná ’n motorongeluk op die aand van sy matriekafskeid, ook vir sy dade

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related Books & Audiobooks