SA Hunter/Jagter

BOSPOS

WENBRIEF

OBERNDORF MAUSER-JAGTOG

Pierre Pretorius se brief Klassieke wapens (SA JAGTER/HUNTER, Mei 2020) het my herinner aan ’n jagtog met twee A-tipe Oberndorf Mauser-jaggewere gedurende 2011 in die Vaalwater-omgewing. Herlaai vir en jag met hierdie klassieke gewere het my baie plesier gegee.

Die 10,75x68 was in sy oorspronklike, maar ’n baie gebruikte toestand met amper geen blou meer op die metaal nie. Die 6,5x58 (6,5 Portugees) se aksie was geboor en getap vir teleskoop-montering. Volgens hul reeksnommers is die gewere in die 1930’s vervaardig.

Die 10,75 het my op die skietbaan verbaas. Op 50m, met ystervisiere en vanaf ’n dooierus, het die gate wat deur drie 350gr Woodleigh-koeëls gemaak is, mekaar op die teiken geraak. Die 6,5 Portugees se groepering op 100m, met teleskoop, dooierus en 140gr Nosler

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks