Idees

’N VEILIGE HAWE

Waar millenniërs die laaste dekade of wat ’n sogenaamde pajamakamer (pajama lounge) of huisgim begeer het as hulle eiendom wou koop of bou, lyk dit of die ellendes van 2020 en die coronavirus ons prioriteite oor hoe ons leef gaan herrangskik.

Ontwerpkenners meen mense gaan in die toekoms ’n meer sober, eenvoudiger leefstyl omarm. Ons het nou die kans om te herdink en heroorweeg wat ons koop, hoe ons leef, werk en reis. ’n Heel nuwe stel gonswoorde kom meld hulle nou aan: Gemeenskap, afstandhouding, higiëne, omgee en aanpassing.

Die jaar 2020 gaan ongetwyfeld in die geskiedenis aangeteken staan as die een waarin die planeet se pause-knoppie gedruk is en wat die mensdom tot stilstand geruk en in ons spore gestuit het.

Nie net gaan ons fisiek gesonder wil leef,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees2 min read
Boutis-kwilt
projek RONEL WAGENER MOEILIKHEIDSGRAAD: gevorderd (tydrowend) TYD: 3 dae ♥ katoenbatis- (batiste) of linonmateriaal (lawn fabric) ♥ dik katoenbreidraad wat baie los gespin is ♥ tapisserienaald grootte 13 ♥ kwiltgare ♥ kwiltnaald ♥ borduurring van 15
Idees2 min read
Slaapbroek
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 1-2 dae Medium ♥ patroon op bladsy 93 ♥ flennielaken ♥ rek vir die middellyfskuif ♥ bypassende masjiengare ♥ bypassende katoenbreidraad (ons het Nurturing Fibres Eco Cotton in Sunglow gebruik) ♥ 4 mm-hekelpen ♥ groot bo

Related