Huisgenoot

COVID-19: WAT DIE SIENERS VOORSPEL

BAIE Suid-Afrikaners voel vasgekluister en van basiese vryhede beroof weens die skynbaar eindelose covid-19-inperking. Die ekonomie bloei soos ’n oopgerukte slagaar, familie of vriende verloor hul werk, en kennisse of naastes raak siek of sterf selfs weens die virus. Mense is bang en moedeloos. Wanneer sal dinge eendag beter word? In dié tyd gryp baie mense na enige sprankie hoop – soms in verrassende plekke. Daarom het Huisgenoot vyf Suid-Afrikaners wat glo hulle is heldersiende gevra of hulle lig aan die einde van die pandemietonnel sien.

SARINA ENGELBRECHT

Medium van Nieu-Bethesda wat ook van astrologie en numerologie gebruik maak

Op ’n astrologiese vlak het ons op 8 Augustus die Lion’s Gate-portaal binnegegaan. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related