Rapport

Lewe se geluksgodin is slegs ’n tydelike vriendin

Dis maklik om versteur te word deur die negatiewe golf van nuus wat ons nou tref. Ons ekonomie is in sy peetjie. Ons leiers het die pad byster geraak met hul sinnelose inperkings. Moord en roof en betoog is alledaags.

In die buiteland is dinge nie veel beter nie. ’n Dom egoïs is aan die stuur van die wêreld se grootste ekonomie (en weer-mag). Die helfte van Beiroet is uitgewis deur onbevoegdheid. Modderstortings in Indië. Isis in Mosambiek. O, en het ek al genoem ons is midde-in ’n wêreldwye pandemie? In my geestesoor hoor ek Laurika Rauch se en ek wonder: Is dit hoe die einde lyk?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related