Rapport

Rym-rym uit die woestyn

Daar was oggende waar dinge so swaar op my geweeg het dat ek nie uit die bed uit wou opstaan nie. Ek was só negatief.

Al die heupswenke, die aftrappe, al die slim lynskoppe, op-’n-tiekie hoë skoppe, monster-duikslae . . . Op ’n dag was niks daarvan meer goed genoeg om die jong Inny Radebe in die eksklusiewe klub van gekontrakteerde rugbyspelers te hou nie.

Die belofte wat hy getoon het as Varsityskild-speler en die lofgesange wat hy gekry het nadat hy as 22-jarige begin Superrugby speel het, het alles vergete geraak terwyl ’n kniebesering hom byna ’n jaar op die kantlyn gehou het.

Uiteindelik het dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related