Huisgenoot

SY KONINKLIKE VOOSHEID

SY LEWE lank is hy vertroetel waar ook al hy gaan. As ’n geliefde monarg was hy daaraan gewoond om vereer te word en in weelde te leef; daarom was die moontlikheid dat hy sy swierige paleis vir ’n piepklein tronksel moet verruil waarskynlik vir hom net te veel om te verduur.

En as hy in Spanje gebly het, was dit sekerlik sy lot, sê die kenners – iets veel ergers as sy permanente ballingskap uit sy tuisland.

Die Spanjaarde het hul voormalige koning Juan Carlos die rug toegekeer nadat ál meer besonderhede oor sy twyfelagtige transaksies aan die lig gekom en sy reeds bevlekte reputasie boonop nog skade berokken het.

‘Dis ’n besluit wat ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related