Huisgenoot

’N VARS BRIES

SMERIGE hoofopskrifte, korrupsie en egskeidings – en ’n beginselvaste leier wat oral vure moet doodslaan. Dit klink amper soos die Windsors, maar dié koninklike familie woon ’n bietjie verder suid – in Spanje – en as dit by skandale kom, kan min mense by hulle kers vashou.

Voor in die koor is die voormalige koning wat nou in ballingskap leef, en ’n swaer wat nie net miljoene in openbare geld verduister het nie – hy het ook sy vrou verneuk.

Ja-nee, Spanje se koning Felipe VI het sy hande vol, maar hy is vasbeslote dat die koningshuis onder hom ’n nuwe koers sal inslaan.

Hy het in 2014 by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa