Huisgenoot

BAZZI

BRING HOOP

Teen dié tyd het jy waarskynlik al Bazzi se treffers “Mine” en “Beautiful” gehoor. Die 22-jarige Amerikaanse sanger het sy jongste liedjie, “I Don’t Think I’m Okay”, verlede jaar geskryf toe hy emosioneel nie op ’n goeie plek in sy lewe was nie. Hy wil nou hê dit moet ander troos en hoop gee. “Ek het hierdie liedjie gemaak om ’n pyn te identifiseer wat volgens my by baie mense bestaan, en as jy daarna luister, gee dit jou ’n plek om te voel hoe jy voel.”

SELFSORG

Hy is dalk supergewild met 1,7 miljoen op Instagram, maar vir Bazzi is roem nie als nie. Die musiekster het verlede maand aangekondig hy gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related