Huisgenoot

AS JY JOU IN ’N MUUR VASLOOP

DIE afknouery op Instagram het op ’n dag in Mei begin. Ná net vyf dae daarvan was ’n 13-jarige Gautengse meisie so getraumatiseer dat sy nie kon eet of slaap nie. Sy was te vreesbevange om die huis te verlaat.

Uit desperaatheid het haar ouers Facebook, die eienaar van Instagram, probeer oorreed om die identiteit van die mens verantwoordelik vir die plasings bekend te maak. Maar die sosialemediareus het geweier.

Die gevolg was ’n waterskeidingsaak in die hooggeregshof in Johannesburg waarin sosialemediaprokureurs van buite ons landsgrense aangestel is.

Sosialemediakenners het Facebook gebraai. Die maatskappy is daarvan beskuldig dat hy ’n “ondeurdringbare vesting” om homself bou terwyl hy net voorgee dat hy gebruikers se regte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa