Huisgenoot

‘HULLE STEL WINSTE BO MENSE’

BYNA niemand buite Facebook weet wat binne die vier mure van hierdie sosialemediareus aangaan nie. En onder ’n kleed van geheimhouding het ’n algoritme glo ontwikkel wat kinders bewustelik benadeel, mense ’n onversadigbare aptyt vir haatspraak gee, die demokrasie verswak en verdeling aanblaas – alles terwyl miljarde dollars bly inrol.

Met dié uitlatings het ’n voormalige Facebook-werknemer skokgolwe deur die wêreld gestuur en ’n oomblik van waarheid vir Mark Zuckerberg se sakeryk laat aanbreek.

Die fluitjieblaser het maande lank inligting versamel oor die bedenklike manier waarop die maatskappy sake doen voor sy die skatkis interne dokumente aan The Wall Street Journal laat uitlek het.

Die koerant het ’n reeks artikels genaamd die “Facebook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te