SA BEESTE SORG VIR MINDER METAANGAS
Aug 14, 2020
2 minutes
– ENGELA DUVENAGE
FOTO: LANDBOUNAVORSINGSRAAD
Beesboerderye word gereeld voor stok gekry wanneer die oorsake van klimaatsverandering bespreek word. Dit is weens die hoeveelheid metaangas wat beeste in die proses van voedselvertering vrystel, en die effek wat dié kweekhuisgas weer op klimaatsverandering en aardverhitting het.
’n Nuwe studie bied
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days