Kuier

’N WESIE SE WENS

Kaylin staar na die sterre wat in al hul glorie in die wolklose hemel skitter. Die koue klou aan haar waar sy op ’n winkelstoep sit. Sy trek die baadjie stywer om haar lyf, maar dit help nie veel nie. Sy kan ’n skaduwee oor haar voel en kyk na die donker figuur. Aan die persoon se liggaamsbou kan sy uitmaak dis ’n man.

“Hoekom sit jy so alleen?”wil die stem weet.

Sy besluit om hom te ignoreer, maar hy wag op ’n antwoord. ’n Sug ontsnap deur haar lippe.“Ek wonder net soms hoeveel sterre die lug bedek?”

Hy staan langs haar.“Ek doen dit ook gereeld”. Sy oë rus op die meisie wat lyk of sy uit ’n storm gekom het.“Weet jou ouers waar jy is?”

Haar oë lyk hartseer.“My ma is dood aan kanker… Dis al agt jaar.”Die seer lê vlak in haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related