Landbouweekblad

Goeie landbouleiers kan welvaart skep

SUID -AFRIK A se landboubedryf troon nie sonder rede kop en skouers uit bo die ander sektore van die ekonomie nie. Die belanghebbendes in die waardeketting bestuur elke dag die risiko’s waaraan hulle blootgestel word uitstekend. Kom ons gee erkenning aan die georganiseerde landbou en instellings in die waardeketting wat ’n groot bydrae lewer om ’n omgewing te skep waarin die landbou kan gedy.

Een goeie idee kan die begin van welvaart wees en onderlinge vertroue kan daardie welvaart mettertyd laat toeneem. Neem byvoorbeeld die gedagte van landbouleiers om die koringforum op 26

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred

Related