Kuier

FACEBOOK

Kuier-mense, wat dink julle is die belangrikste les wat jong meisies oor vrouwees geleer moet word?

Om skoon en netjies op jouself te wees. Dit help nie jy dra make-up en trek mooi aan, maar stink nie. My ouma het altyd gesê bo blink, maar onder stink, werk nie. ’n Vrou moet na haarself kyk, want ’n man doen dit nie.

MARIETJIE ROOS

Om ’n vrou te wees, is om baie sterk te wees, maak nie saak wat die lewe na jou kant toe gooi nie. Om lief te lê, te vergewe en nie moed te verloor nie. Stel altyd jou ouers eerste. Wys altyd jou emosies en reik uit na ander, maar terselfdertyd om sterk te kan wees en spreekwoordelike houe te vat as dit nodig is. Staan jou huweliksmaat by te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related