Huisgenoot

DIE MILJARDE SONDER HUIS

DIS ’n boedelsage sonder weerga met ’n eksentrieke rolverdeling wat vir ’n sensasionele stryd sorg. Daar’s die ontslape ghoeroe van die modewêreld, sy gunstelingkliek van smeulende manlike modelle, ’n groepie lojale werknemers, ’n bedorwe peetkind en ’n kat met ’n koninklike leefstyl. Waaroor gaan die gekibbel? Die miljarde wat hy met sy dood nagelaat het.

En met ’n rekenmeester wat voete gekry het, verdiep die raaisel selfs nog meer.

Die afgestorwe hoofspeler is die ikoniese Karl Lagerfeld (85), die kreatiewe direkteur van die modehuise Fendi en Chanel wat ook sy eie modereeks gehad het. Sestien maande ná Karl se dood weens pankreaskanker is daar steeds ’n bohaai oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related