Rapport

Bruid gereed, toe sê die bruidegom: Kom ons los alles . . .

’n Bruidegom wat sy bruid die dag van hul troue soos ’n warm patat gelos het, wil haar nie vergoed vir haar hartseer en uitgawes vir die glansgeleentheid nie.

Martin Strydom (35) het die afgelope week nog foto’s van hom en Trudie Swanepoel (27) saam op sy Facebookblad gehad.

Maar nou sê dié twee mekaar die stryd in die Bredasdorp-landdroshof aan, waar sy hom vir skadevergoeding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related