Mag vroue se beelde pryk waar mans val
Jul 05, 2020
2 minutes
Marthinus Steyn, Jan Smuts en Cecil John Rhodes bevind hulle nie naastenby alleen in die visier van standbeeldbestormers nie en dit is pikant om dop te hou hoe die de-bat elders verloop.
In New York is die beeld van J. Marion Sims, wat sedert 1890 in Central Park gestaan het, met ’n vurkhyser van sy voetstuk verwyder ná ’n vurige debat. Sims, die “vader van moderne
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days