Seepborrels kan help met plantbestuiwing
Jul 03, 2020
3 minutes
(Van vorige bladsy)
JAPANNESE navorsers het ’n unieke plan uitgedink om plante wat vrugte dra kunsmatig te bestuif: seepborrels! Bye is gewoonlik die natuur se bestuiwers: Wanneer een op ’n blom land, sit stuifmeel – met manlike voortplantingselle daarin – aan die hare op sy lyf vas. En wanneer hy dan na die volgende blom vlieg, sit die stuifmeel aan die blom se vroulike selle vas en vind bevrugting plaas. Sonder bevrugting kan nuwe saadjies of vrugte nie ontwikkel nie.
Maar daar is wêreldwyd ál
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days