HUISGENOTJIES
Jul 03, 2020
2 minutes
Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).
GROOT AFSTAND
Ek sien Nasa en SpaceX het ’n paar ruimtevaarders na die Internasionale Ruimtestasie gestuur. Daardie mense neem sosiale distansiëring
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days