Huisgenoot

LIEWE ELIZE

MOEILIKE KEUSES IN KRISISTYD

Ons het op ’n dorp gewoon wat onveilig geraak het vir ons kinders. Verlede jaar het ek en die kinders na ’n dorp ver daarvandaan verhuis waar my familie woon. My man het kom kuier sodat ons kon kyk of dit op lang termyn kan werk. Ons vat toe ’n kans en my man kry ’n werk hier, maar verloor dit met die coronaviruskrisis. Hy kon toe weer ’n geleentheid kry om terug te gaan na sy ou werk. Ek sit nou alleen met die kinders op die nuwe dorp en het ’n werkgeleentheid hier gekry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related