SA Hunter/Jagter

BENUT JOU JAG VOLUIT

Die rede waarom baie meer dinge vandag eerder verkeerd loop as reg, is eintlik voor die hand liggend, reken ’n vriend nou die ander dag. Volgens hom was dit glo nog nooit anders nie. Dit is doodeenvoudig omdat daar legio maniere bestaan om iets verkeerd te doen, maar daar is net een manier om dit reg te doen. Dit is gewoonlik die moeiliker of duurder manier wat meer moeite en energie van jou verg en langer neem om te voltooi, maar dit bly steeds die regte manier.

Wanneer jy dus iemand uitvra oor sy laaste jag en jy kry enkelwoord-antwoorde soos: Dit was “lekker” of “uitputtend” of “suksesvol” of “te kort”, is dit ook van die maklike, vinnige antwoorde, maar dit is sowaar nie die regte antwoord nie. Nee, met so ’n oop vraag sê jy mos eintlik vir hom, of liewer, nóói jy hom eintlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks