Polisielede in maskers foeter boer
Jun 07, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
’N 64-jarige boer lê in die waakeenheid van ’n hospitaal in Durban nadat swaar gewapende polisiemanne hom glo aangerand het.
Toe ’n bakkie met vyf mans met klapmusse Dinsdag by Flippie van Dyk (64) se plaashuis stilhou, het hy dadelik gedink dis ’n plaasaanval.
“Maar toe sien hy die polisiewaens agter die bakkie. Daar was glo so 20 van hulle,” sê
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days