Psigiatriese pasiënte ly nou meer weens verbod op rook
Jun 07, 2020
3 minutes
Suzanne Venter
’n Poging om vir desperate psigiatriese pasiënte sigarette in die hande te kry, het deur al die burokratriese rompslomp gevorder, net om by die winkel uitgedoof te word.
Cecil Talisman, voorsitter van die Talisman-stigting, sê dit breek sy hart om te sien hoe talle van dié mense in asblikke grou op soek na sigarette.
“Dis net so verkeerd. Hul le-wens is alreeds omver gegooi en die reëls en regulasies rondom die inperkingstyd
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days