Drie vas ná wrede aanval op egpaar
Jun 07, 2020
1 minute
Jana Smit
’n Plaasvrou van Reivilo in Noordwes het gisteroggend met toegeswelde oë ’n kilometer ver gehardloop om hulp te kry ná ’n wrede aanval op haar en haar man.
Lana Coetzee (63) is om 08:10 in haar plaashuis oorval
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days