MY BLYWENDE DROME
May 22, 2020
5 minutes
Deur CYRIL BLACKBURN
DIS asof die tyd vir hom stilstaan.
Nege jaar het verloop sedert die oomblik dat alles in ’n oogwink verander het toe hy ’n matriekseun was, maar ná al dié jare is hy steeds soos ’n seun op die drumpel van sy grootmenslewe.
Wat hom die hartseerste maak, is dat hy dalk nooit die dinge sal ervaar wat soveel ander jong mense as vanselfsprekend ervaar nie: die liefde van ’n maat, sy eie kinders . . .
“Hoe sê ’n mens dit?” soek Thomas Ferreira na die regte woorde vir sy hartseer. “Ek sal nooit vir my ma-hulle kan kleinkinders gee nie. En dit maak my hart regtig baie seer.”
Hy is vandag 27 jaar oud – fisiek byna ’n dekade ouer as toe hy in 2011 as sorgelose
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days