LIEWE ELIZE
May 22, 2020
4 minutes
As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Liewe Elize, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of elize@huisgenoot.com. Of SMS LIEWE ELIZE gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.
‘LUI’ TIENER VOEL ONTUIS
V Ek het twee kleinkinders in hul tienerjare wat onlangs albei hul ouers verloor het. Hulle bly nou by hul tante. Die seun is ’n bietjie aan die lui kant, want Mamma het hom altyd bederf. Hy stribbel baie teë wanneer daar vir hom werkies uitgedeel word en voel daarom hy is in almal se pad.
K op T
Omdat albei ’n reuseverlies op ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days