Rapport

Baie oor Goosen verdoesel

Petrovna Metelerkamp se Jeanne Goosen: ’n Lewe vol sinne is maar die vierde biografie oor ’n vroueskrywer in Afrikaans ná J.C. Steyn s’n oor M.E.R., Egonne Roth s’n oor Olga Kirsch en Metelerkamp s’n oor Ingrid Jonker. Ek het dus in Maart met groot opwinding my eksemplaar by die Woordfees op Stellenbosch aangeskaf, maar my opwinding het gou in teleurstelling oorgeslaan.

Ná twee lowende resensies – dié van Herman Lategan in verlede week en Joan Hambidge s’n in die Afrikaanse dagblaaie voel ek verplig om my bedenkinge oor die boek te lug. Goosen se lewensverhaal is wel besonder toeganklik en onderhoudend geskryf, maar dit is ’n vlotheid wat saamhang met ’n oppervlakkigheid en ’n nonchalantheid ten opsigte van basiese joernalistieke en navorsingsreëls.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related