Finweek - Afrikaans

SA SE GOEDGESINDHEID KWYN NÁ OORWELDIGENDE INPERKINGS REGULASIES

ondersteuning virSuid-Afrika se inperkingsregulasies, van die strengste ter wêreld, het dramaties verswak sedert dit op 27 Maart ingestel is, en sakelui en die publiek versoek die regering nou dringend om die inperkings vinnig op te hef, te midde van bewyse van die impak op die ekonomie en mense se lewensbestaan.

President Ramaphosa se besluit om volgens die voorbeeld van ’n groeiende aantal lande stappe te doen om Suid-Afrikaners teen die verspreiding van Covid-19 te beskerm, is aanvanklik met goedgesindheid aanvaar.

Maar dis ondermyn deur die ingewikkelde, dikwels irrasionele golf van regulasies wat die aankondiging op 1 Mei na ’n ligter vlak van inperking gevolg het, en die ongevoelige manier waarmee die polisie en die weermag dit afdwing.

Omdat SA se inperkings so gou ná die eerste gevalle van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr