Rapport

Ligstraaltjie

Birds do it, bees do it, even educated fleas do it / Let’s do it, let’s fall in love . . . Baie sangers het al lewe aan hierdie ikoniese Cole Porterliedjie gegee, van die Dorsey Brothers am-per ’n eeu gelede, deur Eartha Kitt, Ella Fitzgerald en Louis Armstrong tot by Frank Sinatra, Nancy Sinatra, Diana Ross en, raai, Kim Basinger.

Almal wou dit doen, nes alle vervaardigers deesdae selfs hul goedkoopste waentjies soos ’n Atos (Hyundai) of ’n Kwid (Renault) met infovermaakskerms op die voorpaneel toerus.

Maar Audi se TT is skermloos.

Vorsprung durch Technik

Deur die dekades het die Vier Ringe ’n paar deurbrake getrou aan hul Vorsprung durch Technik-leuse gelewer: 1980 se quattro-dryf; 1989 se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met