Huisgenoot

JOU STERRE

Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

Jou planeet, Mercurius, beweeg vandeesweek jou teken binne en dit sorg vir ’n bedrywige tyd waarin sake flink en in jou guns behoort te verloop. Jy kan waarskynlik nou op jou vaardighede steun, of jy nou skielik vele afsprake moet inpas, op jou netwerkvermoëns moet staatmaak of jou gawe met woorde moet inspan. Jy behoort in jou element te voel, of dit nou op sake-of beroepsgebied, die sosiale toneel of in jou persoonlike lewe is.

GELUKKIGE NOMMERS 6, 25,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related