Rapport

In die frontlinie tussen geliefdes en die virus

“Die Covid-19-pandemie is ’n skrik vir die paramedici, maar ons werk is ’n roeping van die Almagtige. Ons werk as beskermengele van die publiek”, sê Yagyah Confield, ’n toesighouer by die Pinelands-nooddienste-sentrum van die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement.

Confield is opgelei vir nooddiens tydens chemiese en biologiese oorlog. “So skrikkerig soos ék is, moet ek die lede so rustig moontlik maak en hulle herinner dat hulle met Covid-19 ekstra versigtig moet wees.

“Voor en nadat ons uitgeroep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n