Landbouweekblad

SÓ RAAK COVID-19, AFGRADERING JOU SAK

SUID -AFRIK A se ekonomiese vooruitsigte het skielik en ingrypend verander weens Covid-19 en Moody’s Investors Service se afgradering van die land se staatskuld tot rommelstatus.

As hierdie terugslae een les inhou, is dit dat geen bedryf immuun is teen hoërisiko-bedreigings nie.

Ook die landbousektor word geraak deur gevolge soos buitelandse kapitaal wat onttrek word en ondernemings wat nou reddingsboeie benodig.

Die ligpunt is egter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.