Landbouweekblad

Die lewe ná ’n plaasaanval

T ydens die ondenkbare gebeure van ’n gewelddadige aanval op

’n boer en sy gesin en familie verander die lewe in daardie oomblikke vir ewig.

Die wonderlike goeie eienskappe van die samelewing word skielik openbaar in die meelewing van mense wat in die normale verloop van die lewe ten beste beleef in die verbygaan gegroet het.

Ons is oorweldig deur die barmhartigheid van ons onmiddellike bure wat hulp van alle soorte aangebied en gegee het. Ons is ewig dankbaar daarvoor.

Ons kerkgemeente het sonder vraag of enige gesprek sommer opgedaag met alles wat nodig sou wees – van kos en persoonlike benodigdhede tot ’n lekkerny om ’n bietjie genot te bring. Dankie is ’n te klein woord om te kan beskryf wat sulke gebare beteken. Die ware betekenis van menswees word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Suksesvolle Saadteling Berus Op Samewerking
Samewerking is van groot waarde in enige organisasie en dit geld ook Syngenta se saadafdeling. In enige organisasie is dit belangrik dat navorsing en ontwikkeling in ’n gees van samewerking geskied, maar in die saadbedryf, en veral by teling, is dit
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o

Related