Rapport

Kry só beter voordele as met ’n trust

Ek het verlede week hier geskryf oor die belastingvoordele van ’n uittreeannuïteit (UA). Wat min mense egter besef, is dat ’n UA ook uitstekende voordele bied vir boedelbeplanning, soms beter as wat jy met ’n trust kan regkry. Kom ons kyk.

Die hoofdoel van enige boedelplan is om finansiële risiko’s (waaronder belastings) te beperk om in lewe vir jouself

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related