Duur wedvlugduiwe ‘dros’ langs die pad
Mar 01, 2020
1 minute
Jana Smit
Amper die helfte van die wedvlugduiwe wat vandeesmaand in die Noord-Kaap weggespring het vir die Miljoen Dollar-duiwewedvlug het nooit by die eindpunt in Sasolburg uitgekom nie.
Dit is olie op die vuur van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days