‘Waarom is pamflet oor pille nie ook in my taal?’
Mar 01, 2020
2 minutes
Msindisi Fengu
Verduidelik in Zoeloe hoekom ek my medisyne moet neem.
Dis die eis van die Zoeloesprekende Mongezi Bolofo wat wil hof toe gaan omdat hy nie ’n pamflet in sy moedertaal gekry het by die medisyne wat hy by Dis-Chem gekoop het nie. Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) wou nie sy klagte daaroor ondersoek nie.
“As ek die geld gehad het,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days