Finweek - Afrikaans

Hoe om verhoudinge vir verskillende sektore op die beurs te gebruik

aar is verskillende verhoudinge wat ons in belegging kan gebruik as deel van die ontleding van ’n maatskappy se huidige prestasie of om dit met ’n ander maatskappy te vergelyk. Dié verhoudinge is onder meer die opbrengs op eienaarsbelang, prys tot verdienste, skuld tot eienaarsbelang, kontantomskakeling en talle ander. Hulle is nuttig, maar daar is ook bedryfspesifieke verhoudinge, en ek wil sommige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans1 min read
Kortliks
70 000 Die JSE het middel November ’n nuwe rekordhoogtepunt van 70 091 bereik ná onder meer die mediumtermyn-begrotingsraamwerk. Dit dui op bemoedigende fiskale vooruitsigte, met groeiherstel, stygings in kommoditeitspryse en ’n opwaarts aangepaste v
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges

Related