Finweek - Afrikaans

Alles wat jy moet weet oor vaste eiendom

daar’s iets oor belegging in eiendom wat blykbaarons hartsnare roer: eiendom, behuising en jou tuiste. Daar is talle dimensies van eiendomsbelegging wat selfs die mees ervare batebestuurder kan dronkslaan. Om mee te begin, is beleggers reg om verwarte wees oor watter soort bate dit in werklikheid is. Is dit ’n soort ekwiteit, of ’n tipe effek? Is dit ’n diversifiseerder of hoogs gekorreleer met die een of ander bateklas? Is dit likied of illikied, onbestendig of stabiel? Verg dit hoë of lae instandhouding as belegging?

Die antwoord is: dit hang af. Daar is ’n eiendomsverwante belegging vir elke permutasie hierbo genoem. Kom ons kry dus ’n bietjie meer insig hier in die fundamentele faktore en stel jou hopelik bekend aan sekere aspekte van belegging in eiendom, behuising of huise wat jy dalk nie oorweeg het nie. Let

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n

Related