Finweek - Afrikaans

ONSEKER MARKTE EN JOU PENSIOENGELD

wêreldwyd en plaaslik bevind beleggers hulle in ’n ‘droogte’ wat beleggingsopbrengste betref. Dit het in 2008 met die finansiële krisis in ontwikkelde markte begin en na die res van die wêreld oorgespoel.

Toe kom Covid-19 en saai verwoesting op die markte. Afgetredenes en dié wat na aan aftrede is, raak met reg benoud. Die finansiëlebeplanningsbedryf se advies bly egter konstant: Moenie korttermynbesluite vir langtermynplanne neem nie.

In Suid-Afrika het ’n eiesoortige kombinasie van die markineenstorting weens Covid-19 en die land se kredietafgradering deur graderingsagentskappe vir hoër langtermynrentekoerse op effekte gesorg, sê Deane Moore, uitvoerende hoof van Just, ’n spesialis op die gebied van aftreeinkomste.

“Hoër langtermynrentekoerse is goeie nuus vir pensioenarisse, want koerse van lewensannuïteite het beduidend verbeter. Dit beteken mense wat reeds afgetree het of naby daaraan is, het ’n kans om ’n gewaarborgde lewenslange inkomste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related