Landbouweekblad

BRIEWE

GROND: GEE DIE REGTE MENSE ’N KANS

Die berig “Verander beleggingsmetodes om Afrika te laat groei” (L BW , 6 November 2019) het betrekking. Daar word al baie jare lank gewonder en bespiegel oor Afrika se onvermoë om die landbou te ontwikkel en laat floreer, aangesien die vasteland 60% van onbenutte, goeie landbougrond ter wêreld besit.

Volgens me. Anne Githuku-Shongwe, verteenwoordiger van die Verenigde Nasies se vrouekantoor in Suid-Afrika, is dit moeilik vir klein ondernemings in Suid-Afrika om finansiering volgens die ou manier deur banke te kry.

Sy noem dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related Books & Audiobooks