Landbouweekblad

Kalahari-sout voed vee oor grense

Die soutpan Loch Maree, buite Ask-ham in die Kalahari, wat tot uit die ruimte gesien kan word, is deesdae vaal pleks van spierwit weens die effek van die voortslepende droogte.

Tog is die vraag na die sout wat hier geoes word, nou besonder groot, omdat groot dele van die land se weidings óók nog in droogte vasgevang is, of in ’n herstelfase, wat ’n groot behoefte vir veevoer beteken. In sulke tye verkies baie boere om eerder self hul veevoer te meng as om die finale produk aan te skaf, en sout is een van die grondstowwe wat hulle dus aanskaf.

Saltcor lewer ’n derde van sy sout-uitset aan veevoermaatskappye en koöperasies in Suider-Afrika en tot so ver noord as die Demokratiese Republiek van die Kongo. Sout vanuit dié pan word ook aan ander maatskappye binne Saltcor se houermaatskappy, die Donald Brown

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh