Weg! Ry & Sleep

Dubbel soveel moeilikheid... Dubbel so lekker!

Nico se pa, ook Nico, het staalvensters vir ’n lewe gemaak, maar sy hande het ewe veel gejeuk om sy eie woonwaens te bou. Dit het die woonwasaadjie sommer vroeg by die jong Nico geplant.

Met die uitsondering van die Exclusive het Nico – vóór hy besluit het om sy eie wa te bou – elke liewe Jurgens-woonwa in een of ander stadium besit. Laasjaar het die idee begin posvat om sy eie wa te bou. ’n Paar interessante maande het voorgelê en middernagtelike ure se gewerskaf sou nuwe betekenis kry. Nico se bouery sou ook vir ’n goeie dosis drama sorg nadat sy byna klaargeboude woonwa ná vier maande omtrent uitmekaargeval het.

Pleks van tou opgooi was dit die begin van Nico se volgende uitdaging. ’n Sege was op die horison en twee maande later kon hy vir die eerste keer met sy nuut-en-selfgeboude woonwa gaan kamp.

Oop ruimtes, asseblief

“Ons het die hele woonwaprojek saam aangedurf. My vrou, Mandy, het nie net met die bouwerk gehelp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep3 min read
Dis Tyd Vir ’n Huistent
Om met ’n tent te kamp het maar sy uitdagings, veral as ’n klomp mense saam probeer ontspan. En meer as een tent langs mekaar én dan nog ’n gazebo kan in ’n oogwink ’n groot trek veroorsaak wat pakplek in jou voertuig opslurp. Sommige kampplekeienaar
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gaan Leer By Europa
Die Europese Woonwavereniging, bestaande uit 15 lidlande, het in 2020 by die 6 miljoen kampvoertuie op sy boeke gehad. Die meeste van hierdie 3,5 miljoen woonwaens en 2,4 miljoen ryhuise is in Wes-Europa geregistreer, in lande soos Duitsland, Frankry

Related Books & Audiobooks