SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê

WENBRIEF

HERFSJARE

Die winterkoue kom nader en die dae se lengte krimp. Jagters berei goed voor: skietbane word besoek, gewere word mooi skoongemaak, slagmesse word skerpgemaak. Pa’s en seuns besluit wat en waar om te jag. Spyskaarte word uitgewerk. Ja, alles word in die fynste besonderhede beplan.

In hierdie jagveld val my blare saam met die bome s’n af en kom lê my siel bloot: Is herfstyd nie ook die simbool van vashou aan dit wat waardevol is nie? Vergeet ons nie dalk te gou van hulle wat in hulle herfsjare is nie? Hulle wat ons van die veld en diere, van spore en mis, van spoorsny en jag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Bospos
Briewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Stuur jou brief aan marisa@sahunter.org en staan ’n kans
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks