SA Hunter/Jagter

WILDSHOEKIE VLEISMARK: SMULLEKKER WILDSVLEIS

Wildshoekie Vleismark bied 5% afslag aan vir lede van SA Jagters.

Die Wildshoekie Vleismark in Derdepoort is een van die bekende slaghuise in Pretoria en word deur Robbie Roberts en sy vrou, Elize bedryf. Hierdie gewilde slaghuis stel saam met skaap- en beesvleis ook wildsvleis in verskeie vorms aan die algemene publiek beskikbaar en word ook deur vele jagters gebruik vir hul vleisverwerking.

Behalwe vir die slaghuis, bedryf Robbie ook ’n wildsplaas van 1600ha wat hy huur. Hier is jagters welkom om te kom ontspan en te jag na hartelus. Dié plaas (naby Steenbokpan) is ook die bron van Die Wildshoekie se heerlike wildsvleis.

Die SA JAGTER/HUNTER-span het Robbie in Julie vanjaar op Zandnek, die wildsplaas in Limpopo, besoek om ’n bietjie meer te wete te kom oor Wildshoekie Vleismark en Wildshoekie Safari Jagplaas. Ons stel vir Robbie self aan die woord:

“Soos julle self gesien het, is Zandnek, naby Steenbokpan, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related